,

Donatello & Volksie

R100.00

Author: Marion Erskine

Condition: Used – Very Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Zoe Zietsman sit op Oukersaand stoksielalleen voor haar rekenaar. Vanaand is die aand, besluit sy terwyl sy as “Volksie” op die Matchmate-webwerf inteken.

So ontmoet sy vir “Donatello”, ‘n advokaat wat sy klerekas colour code en net suiwer Afrikaans praat.

Wat het ‘n konserwatiewe metro-man en ‘n alternatiewe maltrap soos Zoe gemeen? Met twee goeie fee in die gedaante van ‘n gay boesembuddie en ‘n huishulp wat nie met haar laat sukkel nie, kan Mars en Venus dalk tog bymekaarkom.

Maar kan mens regtig jou instink vertrou oor skerms, sleutelborde en digitale kabels?

Shopping Cart