Die trein Durbs toe: Daar was ou Frikkels, met sy welfare lunch. En Chris Roos, amper SA bantamweight champ, as dit nie vir die boom was nie. En die uptight pastoor met sy suit. En toe die cops. En daar begin die moles – maar dit eindig nie daar nie, my maat. Nie voor Gina en Tommy, wat hard gevry…en die redhead verder af in die gang…en Deon, wat seker nou nog sleep aan sy been wat in Angola…Hey, die lewe was lekker in Durban se Ocean Beach Hotel.
Afrikaans Fiksie, Fiction
Droster
R40.00
Author: Tinus Horn
Condition: Used – Very good
Availability: 1 in stock



