Wat het daardie aand met ou-Koot gebeur? Het daar werklik ‘n engel – of was dit nou die apostel Petrus – aan hom verskyn? “Een ding is in elk geval waar”, sê die posmeester se vrou, “wat ookal gebeur het, van daardie aand af drink ou-Koot nie meer nie.
Afrikaans Fiksie, Fiction
Een plus een
R50.00
Author: Berta Smit
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock





