“Iemand wil my dood hê. Vermoor. My gesig in die truspieëltjie wys niks van my onsteltenis of die dosyne vrae wat in my kop rondmaal nie. Wie? Hoe veg mens teen ‘n spook? Wilhelm Bruwer, miljardêr sakeman, maak ‘n ontstellende ontdekking.
Afrikaans Fiksie, Fiction
Ek ken jou
R90.00
Author: Pienkes du Plessis
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock




