Die verhaal van twee vroue: Khoena van die Kaap, uitgelewer aan gewetenlose fortuinsoekers en nuuskierige wetenskaplikes, en Dolly in Londen, wat as gevolg van haar eie ongelukkige jeugjare medelye het met die lot van mense wat as “fratse” ten toon gestel word…
Afrikaans Fiksie, Fiction
Frats
R100.00
Author: Chris Karsten
Condition: Used – Fair/Good
Availability: 1 in stock