Dit is ‘n aangrypende Afrikaanse verhaal oor ‘n boeregemeenskap in die Riemland. Ongewone dinge wat die lewens van doodgewone mense ingrypend verander. Word deel van die familie en geniet bietjie die onskuldige plaaslewe van ons voorvaders.
Afrikaans Fiksie, Fiction
Gees van die Labrador
R50.00
Author: Makkie de Beer
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock