,

Gelyke kans

R55.00

Author: Santie van der Merwe

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Jessica se kinders is uit die huis en sonder waarskuwing is egskeiding ‘n werklikheid in die soort huwelik waarin niemand dit sou verwag nie, die minste van almal Jessica. En tot ‘n mate haar man. Wat dit het net gebeur, volgens hom, hy het nie daarvoor gesoek nie. Haar man se kollega, ja: bitter jonk, bitter mooi en bitter haastig…

Shopping Cart