Simon is ‘n wereldreisiger – in Bali verbind ‘n selfoon-app twee vreemdelinge vir anonieme seks, terwyl die taal op hulle lippe identiteite eggo wat albei reeds agtergelaat het…
Afrikaans Fiksie, Fiction
Groen soos die hemel daarbo
R100.00
Author: Eben Venter
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock



