Met die immer vindingryke char Katriena Willemse skep Riana Scheepers ‘n onvergeetlike verteller van stories en staaltjies. Katriena is ‘n kombuis-Sjeherazade wat vir elke krisis of insident in die halwe huis ‘n kostelike storie het.
Afrikaans Fiksie, Fiction
Haai, Katriena-wat vertel jy my nou!
R35.00
Author: Riana Scheepers
Condition: Used – Good
Out of stock



