Mieke le Roux se uitgewery is in die knyp. Dit is slegs die begin van Mieke se probleme. Markus, die mooi prokureur sit druk op hul verhouding…As dinge te donker word bel Mieke haar vriend Billy en laatnag prop sy haar iPod se oorfone in, trek haar gypsyromp aan en dans!!!
Afrikaans Fiksie, Fiction
Heildronk op ‘n gypsyromp
R30.00
Author: Nadia de Kock
Condition: Used – Fair
Availability: 1 in stock



