Hulle huwelik is op life support volgens Katerina. Met ‘n tienderjarige tweeling in die huis en ‘n paar onwelkome kilogramme op haar heupe begin dinge vir haar te veel word. Dat haar dokterman so min tuis is wanneer dit saak maak. Dat hy so dikwels uitgeroep word, op pad is hospitaal toe…na die beeldskone verpleegster wat, volgens hom, net sy buddy is..
Afrikaans Fiksie, Fiction
Katerina se mojo
R55.00
Author: Kristel Loots
Condition: Used – Fair/Good
Availability: 1 in stock