Katriena, Nee!, bevat agtien uiteenlopende storietemas. Katriena vertel van ‘n soetkysie kraalmis, ‘n double burger en tjips, die arme outjie in bed nommer vier, ‘n baie spesiale dummie!, ‘n double Jeyes Fluid en Jik, ‘n bondel skottelgoed in die oond en nog meer…
Afrikaans Fiksie, Fiction
Katriena, nee!
R50.00
Author: Riana Scheepers
Condition: Used – Good
Out of stock




