Karolien maak reg vir haar troue met Wouter Basson, predikant op haar tuisdorp. Sy is lief vir hom, maar twyfel of sy opgewasse is vir die taak van predikantsvrou in ‘n eng, kleindorpse gemeenskap. Wanneer ‘n siek vriendin haar vra om Nederland toe te kom om met haar kinders te help, sien sy dit as ‘n kans om sekerheid te kry. Min weet Karolien watter verreikende gevolge hierdie reis vir haar inhou en van die moeilike besluite wat sy sal moet neem.
Afrikaans Fiksie
Klein land van die liefde
R30.00
Author: Margaret Bakkes
Condition: Used – Very Good
Availability: 1 in stock