,

Kom ons sit sommer by die tafel

R40.00

Author: Andre le Roux

Condition: Used – Very Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Die titel van die jongste werk van André le Roux, Kom ons sit sommer by die tafel, sluit met sy geselstrant aan by dié van sy kortverhaalbundel uit 1987: Sleep vir jou ‘n stoel nader. Hierdie kortverhale vorm trouens ook die laaste afdeling van die nuwe werk, terwyl die verband nog versterk word deur die woorde “20 jaar later” op dié se titelblad.

Shopping Cart