,

Koue soen

R45.00

Author: Francois Bloemhof

Condition: Used – Very Good

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout

Op die 5de dag van die 8ste maand in die jaar 1940 kom die matriarge van die twee mees vooraanstaande families in die Simonsbergvallei teenoor mekaar te staan in ‘n bloedige konfrontasie: “Jou dogters”, sis Eleanor Strydom. “Hulle en hulle dogters…”

‘Jou seuns,” vul Bet Rabie die gaping, “en hulle s’n, en hulle s’n….Mag elkeen sterf op die oomblik dat hy vyf en twintig word.”

In die skielike stilte gee elkeen ‘n tree terug, staan hulle verder uitmekaar om mekaar te op te som, asof hulle nou al wil sien wie is die sterkste, wie sal die swarigheid die beste kan dra.

Shopping Cart