Sestig sekondes. Sewe vloere. Drie rules. Een gun.
Will se ouer broe, Shawn, is geskiet. Dood.
Will se hatsee is te swaa om te beskryf.
Maar in sy neighbourhood is daar DIE RULES.
R50.00
Author: Jason Reynolds
Condition: New
Availability: 1 in stock