Die brief in suster Nelmarie Burger se hande het vir haar en klein Bennie ‘n nuwe toekoms belowe; ‘n nuwe lewe weg van die hartseer herinneringe aan haar oorlede man. Maar die langverwagte brief het haar nie vertel van al die geheime skandes op Wilhelmstal nie…
Afrikaans Fiksie, Fiction
Lied van die aandwind
R20.00
Author: Annemarie J Pieterse
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock



