Lucy Jordan – Douglas is nou sewe jaar gelukkig getroud. Lucy en Ashwin is opgewonde oor haar swangerskap maar na twee miskrame is moet sy sorg dat niks haar ontstel nie.
Cheryl Douglas is ‘n suksesvolle grimeerkunstenaar. Sy steur haar nie daaraan dat mense se dat sy oppervlakkig en materialisties is nie. Sy verlang wel na iets meer…..




