,

Marike se laaste dans

R40.00

Skrywer: Deborah Steinmair

Toestand: Gebruik/Goed

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Maud se ouma was ‘n siener. En ook Maud word bloots gery deur visioene en drome. Wanneer sy die dag vir Marike de Klerk by die robot sien staan, hou sy met skreeuende bande stil en bied haar ‘n geleentheid aan.

So begin ‘n sonderlinge vriendskap. Na sewe jaar is Marike, voormalige presidentsvrou, steeds in die Wagkamer: voor sy verder kan reis, is daar iets wat sy moet aanspreek, ‘n vorm van afrekening.

Maud weer het pas haar hoeveelste werk verloor, hierdie keer by die groot mediatoring naby die hawe, en sy is moedeloos. Maud het, net soos Marike, sonder kompas op die oop see verdwaal, en sy dobber tussen minnaars, moederskap en periodieke werkloosheid rond…

Shopping Cart