,

Mispa

R120.00

Author: Helena Hugo

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Caroline is maar dertig jaar oud toe sy haar agtste kind in die wereld bring. Al waarop sy hoop is om te sterf. Die kloof tussen haar en Willem is so wyd dat dit lyk asof hulle mekaar nooit weer sal vind nie. Intussen pak die onweerswolke van oorlog op die horison saam en hul oudste seun, Daniel, beleef die grootste teleurstelling van sy lewe. Maar die hoop beskaam nie…

Shopping Cart