Morsdood van die honger bevat verhale wat so uiteenlopend is as wat hulle ongewoon is. Breytenbach kyk uit verrassende hoeke na die wêreld wat ons gedink het ons ken – en krap ons perspektiewe deurmekaar.
Afrikaans Fiksie, Fiction
Morsdood van die honger
R49.50
Author: Kerneels Breytenbach
Condition: Used
Out of stock



