Toe sy in standerd vier en Kella in standerd drie, is hulle op verskillende treine gesit. Sy na die kinderhuis en Kella na ‘n plek vir seuns. Daardie dag het sy besluit dat sy vir haar en Kella ‘n plekkie in die lewe sal vind…
Maar vra hy te veel van haar….het sy ooit iets vir hom beteken?