Kort na ‘n bekende skrywer te sterwe kom, sterf sy uitgewer ook. Willem, sy prokureur en die man wat hom tot met sy dood bygestaan het, het die pynlike geheim met hom saamgedra dat die uitgewer vir hom veel meer as ‘n vriend was. Nie eens Willem se vrou Sanet of hulle kinders het geweet nie……
Afrikaans Fiksie, Fiction
Net ‘n mens
R60.00
Author: Alta Cloete
Condition: Used – Very Good
Availability: 1 in stock




