,

Nog sal ek juig

R25.00

Author: Dianne van Eeden

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Toe dit tot Renier Wessels deurdring dat sy vrou, Karien, haar geluk vir die van haar gesin prysgegee het, neem hy ‘n besluit. Hy sal haar ‘n tweede kans gee om haar droom – om sangeres te wees – te verwesenlik, want haar geluk is vir hom belangriker as sy eie.

Maar Karien weet nie dat dit die rede is waarom hy haar verlaat nie. Ook nie dat hy haar steeds innig liefhet nie.

Hulle ontmoet weer – onder die hartseerste omstandighede denkbaar … Sal hy weer haar liefde en vertroue kan wen?

Shopping Cart