, , ,

Om ‘n lewe te red

R40.00

Author: Jim & Rachel Britts

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Jake en Roger het saam grootgeword en was beste vriende. In die Hoerskool word Jake ‘n sportster, hy is gewild, het ‘n universiteitsbeurs en die mooiste meisie. Dis die ideale lewe, maar daarvoor moet Jake sy kinderjarevriend uitsluit. Roger word moeg daarvoor om altyd opsy geskuif te word en hy doen iets tragies wat Jake se wereld onderstebo keer. Terwyl Jake na antwoorde soek vra hy homself af of hy Roger kon gekeer het? Jake probeer uitreik na die ongewilde groep maar kom gou agter dat dit hom alles kan kos: sy reputasie, sy vriende, sy meisie en selfs sy drome.

Dit is ‘n reis wat Jake se lewe vir altyd verander.

Shopping Cart