,

Op ‘n mooi dag

R100.00

Author: Irna van Zyl

Condition: Used – Very Good

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout

Met Louw Roodt se verdwyning na ‘n werkgeselligheid word Kristien Liebenberg se grootste vrees bewaarheid: Haar lewensmaat kom nie huis toe nie.

Was Louw in ‘n ongeluk, het sy ‘n affair, is sy ontvoer, aangerand of erger….vir dood agtergelaat?

Shopping Cart