Wanneer die aantreklike en selfvoldane Basson van Rensburg se pa sterf, aanvaar hy dat hy die baie suksesvolle familie onderneming sal erf. Hy is geskok om te leer daar is voorwaardes. Hy het vyf dae om in die Kaap te kom en daar is ‘n aantal take om tydens sy reis te voltooi.
Afrikaans Fiksie, Fiction
Pad na jou hart
R40.00
Author: Francois Bloemhof
Condition: Used – Very Good
Availability: 1 in stock



