Skool-stories is vir die wat salig hul skooldae in herinnering wil roep en vir die wat nou op die lui van ‘n skoolklok wag. Sommige verhale het klassieke status in ons letterkunde; ander is nuwe werk deur bekende of debuterende skrywers…
Afrikaans Fiksie, Fiction
Skool-Stories
R50.00
Author: Herman en Marie Hammann
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock



