Sonder waarskuwing stort Lezanne se lewe as rykmansdogter in duie toe haar pa sterf. Ook sy sakeonderneming was die teiken van grootskaalse bedrog en word insolvent verklaar. Sonder geld, waardigheid of selfvertroue koop sy met haar laaste geld ‘n buskaartjie Vergesig toe, die goedkoopste dorpie waarvan sy weet….
Afrikaans Fiksie, Fiction, Romanza
Soet beloftes
R70.00
Author: Dina Botha
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock




