Hierdie is ‘n meesleurende verhaal van ‘n vrou se stryd teen ongeneeslike smart, van haar soeke na haarself, en van die skugter, moedige tree – terug – na die hart van haar man…
Afrikaans Fiksie, Fiction
Stiltetyd
R50.00
Author: Marita van der Vyver
Condition: Used – Very Good
Availability: 1 in stock


