Die is ‘n boek vir vroue wat lief is vir hul mans (maar wat nie meer aan romantiese floutes glo nie). Dis ‘n boek vir vroue wat hul menswaardigheid nie langer aan die omtrek van hul heupe meet nie. Dis ‘n boek vir vroue met wense, sukkeltye, losieshuisharte, naasteliefde, ‘n streep stoutigheid in die bloed, kinders wat gesien en gehoor word, vaderlandsliefde en die begeerte om sommer net te weet: daar is duisende vroue wat dieselfde dinge as ek deurmaak…
Afrikaans Fiksie, Fiction
Suurtjies en Stralers
R40.00
Author: Maretha Maartens
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock