Ter wille van Talita is die hartverskeurende verhaal van ‘n man wat sy frustrasies op sy gesin uithaal en ‘n vrou wat toegee, “ter wille van die kinders”. Dis die verhaal van ‘n dorp wat deur ‘n krisis gedwing word om hand in eie boesem te steek. Maar bo alles die verhaal van Danika wat nooit haar kinderlike geloof verloor nie en Talita wat eindelik weer kan opkyk en Jesus sien glimlag.
Afrikaans Fiksie, Christian Fiction, Fiction
Ter wille van Talita
R60.00
Author: Helena Hugo
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock





