,

Tietiesbaaikos

R90.00

Author: Pieter Pieterse

Condition: Used – Good – Previous owner’s name in front of book

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Daar op Tietiesbaai, deuskant Paternoster, het die storieman, Pieter Pieterse, sy karavaantjie, “Die Spookhuis”, tussen die rotse staangemaak, sy tikmasjientjie, “Toktokliefling”, nadergetrek, en die stories vertel van Tietiesbaai en sy mense.

Dit alles, terwyl die ysterpot eenkant op die kole prut met ‘n seekosding, en elkers, so dat jy dit nie sal agterkom nie, gooi die kosman die een of ander “megheftertjie” daarby in. En so word seekos-potjiekos….koningskos.

 

Shopping Cart