Hulle huis het afgebrand en nou moet die hele gesin in haar pa se werkswinkel, Ghrieshuis, gaan bly. Haar pa het in die brand sy sig verloor. Nou kan hy nie meer sy werk doen nie…
Afrikaans Fiksie, Fiction
Toe ons in Ghrieshuis was
R180.00
Author: Maretha Maartens
Condition: New – Very Good
Availability: 1 in stock





