Jerusha Abbott, is haar lewe lank in ‘n kinderhuis, tot die dag dat sy matriek klaarmaak en ‘n onbekende weldoener haar kollege toe stuur. Sy enigste vereistes: sy mag nie sy naam ken nie en sy moet gereeld vir hom skryf oor haar vordering. En so begin die soms skreeusnaakse briewe van Judy aan die lang maer man, wat sy eendag net skraps gesien, en Vadertjie-Langbeen gedoop het, en wie se lot uiteindelik vreemd, dramaties, maar ook humoristies met hare verbind word.
Afrikaans Fiksie, Afrikaans kinders/Jeug, Fiction
Vadertjie Langbeen
R100.00
Author: Jean Webster
Condition: Used – Good
Out of stock




