In Londen sal sy kan vlug van alles, glo rykmansdogter-fashionista Jaz Coetsee. Veral van die goed wat sy wil vergeet. Fashion is haar ding, maar beslis nie skottelgoedwas in bars en loodgrys lug nie. Boonop is haar woonstelmaats nie juis waaraan sy gewoond is nie. Die flambojante Kaapse Frank staan reg om haar te help werk kry, maar watwou sal sy wat Jaz is nou waitress speel?
Afrikaans Fiksie, Fiction
Vat n gap
R80.00
Author: Jana du Plessis
Condition: Used
Availability: 1 in stock