Kittie se ma het haar afgeknou en geslaan. Maar Kittie het dit gemaak. Sy was Londen toe maar weereens het haar kaartehuis inmekaar getuimel….verneuk…en veraai! Maar Kittie gaan nie le nie.
Terug in Suid-Afrika moet sy na haar ma kyk wat ‘n beroerte gehad het. Kittie dra wat met haar as kind asook in Londen gebeur het binne haar. Sy bly versigtig vir die wat haar seergemaak het. Maar toe hy daardie oggend uit die helder lig na haar toe aankom, is daar blydskap en kennis in haar…..