Die karakters in hierdie nuwe bundel van De Vries is gewone mense: bouers, polisie, boere, ‘n straatveër, ‘n sirkusnar. Die verhale beeld die misterie en verstrengelheid uit van ontheemding en tuiskoms, van drome en verval binne die ruwe werklikhede van ons Suid-Afrikaanse bestaan. Dis wat die leser bybly: stemme wat vertel van ‘n onbegrypbare gebrek aan mededoë, van verlies en misbruik. Maar ook van liefde en verbeelding en skoonheid in ‘n seisoen van twyfel.
Afrikaans Fiksie, Fiction
Verbeel jou dis somer
R35.00
Condition: Used
Author:Abraham H.de Vries
Out of stock