,

Vier begrafnisse en ‘n troue

R100.00

Author: Pat Stamatelos

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Dulie-Anne Douglas se man is twee jaar gelede oorlede. Nadat die kompensasie uitbetaal is, is sy ‘n miljoener – op skrif. Sy het vir haar en die kinders ‘n “smart” huis gekoop in die ordentlike buurt, Roxy. Weg van Cumaville se arm bure en vuil brakke.

Maar Gumaville se inwoners wil haar eenvoudig nie los nie. As dit nie haar swaer Sparky is nie dan is dit haar seun Ashwin se onbeholpe girlfriend, Lucretia, of die welaf eiendomsagtent Rocky van der Merwe.

Boonop het ‘n agterstallige hospitaalrekening van haar man se siekbed sy opwagting gemaak. Sy weet nie hoe sy die rekening gaan betaal nie. En wat van die twee huweliksaansoeke wat sy gekry het?

Shopping Cart