, ,

Vir ‘n Duisend Dae

R50.00

Author: Karen Kingsbury

Condition: Used – Fair

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Cody Cunner is ‘n nasionale kampioen-bulryer – ‘n legende onder sy tydgenote. In sy strewe na sukses het hy sy verlede heeltemal misken – sy bekende pa, sy seergemaakte ma en elke vrou wat ooit sy pad gekruis het. Die enigste mens vir wie hy iets voel, is sy gestremde broer.

Ali Daniels is die mees bekroonde vrou in rodeo-sport. Sy leef slegs vir kompetisie, totdat Cody eendag uitvindn dat sy ook iets wegsteek.

Aan die een kant is daar die belofte van ‘n soort liefde wat min mense beskore is; aan die ander voer hulle ‘n meedoeenlose stryd teen tyd…

Shopping Cart