,

Anderkantland

R60.00

Author: Martie Preller

Condition: Used

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout

Die hele storie het begin toe ek een middag na skool in die bos gaan loop het. Ek wou gaan dink. Die enigste plek waar ek dit kan doen, is by my sitplek langs die rivier. Wanneer ek daar sit, voel ek soos ‘n koningin, totaal in beheer van alles, van my koninkryk, die bos.

Terwyl ek my treë rek om so gou as moontlik by my sitplek te kom, kom daar van agter ‘n boom, reg voor my, ‘n wolfhond te voorskyn. Ek steek heel verbaas vas. Ons het nie ‘n wolfhond op die plaas nie en hy lyk beslis nie na ‘n rondloperhond nie.

Shopping Cart