,

Anna Atoom en die Seerower se Dolk

R100.00

Author: Elizabeth Wasserman

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

‘n Ekologiese ramp tref die aarde: alge begin die oseane oorgroei en bedreig alle see lewe. Terwyl Anna se ouers probeer uitvind wat dit veroorsaak het, en hoe om dit te keer, stel Anna net in een ding belang: ‘n ou dolk wat sy in die see gevind het. Sy glo dit het meer as tweehonderd jaar gelede aan ‘n beroemde seerower behoort. Waar le die wrak van sy skip? En wat het van sy skat geword?

Shopping Cart