Bongani se hart is seer omdat hulle moet trek, al is dit na ‘n mooi nuwe huis toe. Waar kry hy weer maats? Sal daar ook ‘n oupa wees wat vir hom stories vertel en sal hy ooit weer sy eie ou stoeltjie sien?
Afrikaans kinders/Jeug, Fiction
Bongani se eie stoel
R50.00
Author: Jenny Seed
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock


