As ‘n mens die grootste deel van jou lewe in Wenen gewoon het en dan in ‘n Suid-Afrikaanse skool met ‘n spul jocks soos Ben moet aanpas, is dit nogals moeilik. Dis veral swaar as jou hart in Europa agtergebly het en ‘n luislang hom hier op jou borskas tuisgemaak het…
Afrikaans kinders/Jeug, Fiction
Dans op die rand van ‘n krans
R60.00
Author: Elkarien Fourie
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock