,

Die Rooi Prinses

R80.00

Author: Paul Biegel

Condition: Used – Good

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout

Niemand het nog ooit die Rooi Prinses gesien nie, want sy het in die Wittoringpaleis grootgeword en was nog nooit buite sy mure nie. Om nie eens te praat van in die res van die wereld nie.

Maar haar twaalfde verjaarsdag is die dag waarop sy uiteindelik aan die volk vertoon word, in ‘n plegtige optog van pragtige rytuie vol ou omies met hoede en ou tannies met handskoene. Met heel aan die einde die rooi koets en die rooihaarprinses.

Die volk rek hulle nekke om haar eindelik te siene te kry. Maar voor hulle nog een rooi haartjie kan sien, gebeur die verskriklikste ding: drie woeste rowers spring te voorskyn en ontvoer die prinses met koets en al in ‘n wilde rit die stad uit en die wildernis in…

Shopping Cart