Klein Briesie dink hy is sommer ‘n nikswerd toe hy hoor hoe mooi Somerwind en Winterwind en al die ander groot winde kan sing. Hy begin skaam-skaam sy eenvoudige liedjie oor doodgewone dinge en mense sing en kom tot die besef dat die eenvoudige dinge ook sinvol en betekenis kan wees…
Afrikaans kinders/Jeug, Fiction
Die Wind se Lied
R40.00
Author: Jenny Seed
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock





