Johan en Tom is terug in Dinowereld. Hulle ontdek ‘n jong ankylosourus wat in die modder vassit. Die seuns moet die baba-dinosourus red voordat die modder hom insuig, maar hoe? En wat sal gebeur as die ma terugkeer en haar reusagtige, dodelike stert begin rondswaai?
Afrikaans kinders/Jeug, Fiction
Dino-Wereld ~ Mars van die gepantserde reuse
R45.00
Author: Rex Stone
Condition: Used – Fair/Good
Out of stock




