Mark is amper sestien, maar die lewe het vir hom min genade – nie eens tuis nie, waar hy ‘n vreemdeling is tussen sy ma en pa. Sy ma wat alewig die etenstafel dek met goue gerei vir vername gaste; sy pa wat te besig is om werklik van sy seun te wil weet, selfs nie dat hy rook nie. By Gordon en Gert en Bakkies en Daan is hy darem deel van ‘n groep, al het Gordon ‘n kriminele rekord en al was Bert voorheen met die polisie deurmekaar….
Afrikaans kinders/Jeug, Fiction
Groen is die kleur van genade
R65.00
Author: Marlene le Roux
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock