Werner is doodbang vir narre. Toe sy suster ‘n harlekynpop koop en vreemde goed kort daarna by hulle huis begin gebeur, moet Werner sy vrees in die gesig staar. Narre was nog nooit so grillerig nie!
Afrikaans kinders/Jeug, Fiction
Harlekyn
R45.00
Author: Jaco Jacobs
Condition: Used – Fair (Name in front)
Availability: 1 in stock


