Otto en Emily het ‘n nuwe onderwyser wat baie vreemd optree en gedurig vrae vra oor Otto se vermiste oom Archibald. Harry Griesel het ook probleme: iemand het ‘n onwettige deurgang na die Oorkant oopgesluit en nou krioel die stad van zombies! Die SBI moet dadelik uitvind wie die skuldige is. Maar Otto en sy vriende is net op die punt om die raaisel op te los, wanneer tannie Sharon haarself skielik in groot gevaar bevind…
Afrikaans kinders/Jeug, Fiction
Harry Griesel ~ Die Zombie-ontvoerder
R100.00
Author: Sonja Kaiblinger
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock




